Môreson Mile 2024
Be part of the Môreson Mile, a 1,6km open water swim event with the purpose of raising funds for the upgrade of facilities at the Môreson ACVV Child & Youth Care Centre.
Be part of the Môreson Mile, a 1,6km open water swim event with the purpose of raising funds for the upgrade of facilities at the Môreson ACVV Child & Youth Care Centre.
1 Mile Open Water Swim – Pine Lake Marina – 8 April 2023 This is your invitation to be part of the Môreson Mile, a 1,6km open water swim event with the purpose of raising funds for the upgrade of facilities at the Môreson ACVV Child & Youth Care Centre. Your support will have a … Read more
Eeufees Vieringe Môreson Kinder- & Jeugsorgsentrum word 100 jaar oud! 1920 – 2020 Skud jou vere reg! Van toeka tot nou! Ons skop ons Eeufees vieringe af met ‘n groot Eeufees Basaar op 2 Mei 2020 om 8h00 op die Môreson terrein. Kom vier saam fees! Onthou ook die volgende datums: 17 Julie 2020 – … Read more
Basaar 2018 Baie, baie dankie vir elkeen wat deel was van hierdie WONDERLIKE GELEENTHEID! ‘n Spesiale dank aan ieder en elk vir jul ondersteuning! Die bedrag gevorder met hierdie jaar se Basaar het al ons verwagtinge oortref. Baie, baie dankie aan al die Kerkverteenwoordigers, Bestuur en Personeel vir al jul harde werk. Baie dankie ook … Read more
Hartklop Christus Fees Ons is baie opgewonde! Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum se sanggroep het die voorreg om op 6 Mei 2018 om 15h00 by die Hartklop Christus Fees te Bredasdorp saam met Oom Karoolus en Lente op te tree by hul Kore Fees. Baie dankie vir elkeen se ondersteuning wat hierdie groot geleentheid moontlik … Read more
“Rising Stars” Talent Vertoning Graag wil ons net baie dankie sê vir elkeen se belangstelling, betrokkenheid en teenwoordigheid by ons kinders se “RISING STARS” talentvertoning. Dit was ‘n reuse sukses en sonder u belangstelling en teenwoordigheid sou dit nie moontlik wees nie. Baie dankie ook aan die Bestuur van die “Arts Theatre” wat hul lokaal … Read more
Kerrie & Sjerrie Aand Die Kerrie en Sjerrie Aand (18 Augustus 2017) was ‘n reuse sukses. Baie dankie aan al ons donateurs, sonder julle sou ons nie hierdie funksie jaarliks kan aanbied. Baie dankie ook aan die publiek en Môreson vriende vir jul getroue ondersteuning. Ons waardeer elkeen van jul.
Môreson kinders besoek Carmel Die kinders van Môreson het onlangs CARMEL COASTAL RETREAT besoek waartydens hulle tyd me die Bethel span deur gebring het.
Snoek Braai Ons snoek braai was ‘n groot sukses! Baie dankie aan die Vryburgers en van ons personeel vir hulle aandeel en harde werk. Ons waardeer dit opreg!
Georgie besoek Môreson GO GEORGE vier Donderdag, 8 Desember 2016, die busdiens se tweede verjaarsdag op dieselfde dag as die amptelike ingebruikneming van die nuwe George-vervoerkern (transport hub) in die middedorp. Georgie, die GO GEORGE-gelukbringer, het sommer gou in ‘n baie gewilde persoonlikheid en selfiemodel ontpop en geniet geleenthede waar hy met die publiek kan … Read more