
Basaar 2018
Baie, baie dankie vir elkeen wat deel was van hierdie WONDERLIKE GELEENTHEID!
‘n Spesiale dank aan ieder en elk vir jul ondersteuning! Die bedrag gevorder met hierdie jaar se Basaar het al ons verwagtinge oortref.
Baie, baie dankie aan al die Kerkverteenwoordigers, Bestuur en Personeel vir al jul harde werk. Baie dankie ook aan almal wat skenkings gemaak het vir die Basaar, sonder julle sou dit nie so groot sukses kon wees.
Dankie Here vir U sëen met hierdie verrigtinge en die heerlike sonskyn dag wat U ons mee gesëen het.