Hartklop Christus Fees

Ons is baie opgewonde!

Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum se sanggroep het die voorreg om op 6 Mei 2018 om 15h00 by die Hartklop Christus Fees te Bredasdorp saam met Oom Karoolus en Lente op te tree by hul Kore Fees.

Baie dankie vir elkeen se ondersteuning wat hierdie groot geleentheid moontlik maak.