Snoek Braai

Ons snoek braai was ‘n groot sukses!

Baie dankie aan die Vryburgers en van ons personeel vir hulle aandeel en harde werk. Ons waardeer dit opreg!