Die Kerrie en Sjerrie Aand (18 Augustus 2017) was ‘n reuse sukses.
Baie dankie aan al ons donateurs, sonder julle sou ons nie hierdie funksie jaarliks kan aanbied. Baie dankie ook aan die publiek en Môreson vriende vir jul getroue ondersteuning. Ons waardeer elkeen van jul.