Eeufees Vieringe
Môreson Kinder- & Jeugsorgsentrum word 100 jaar oud! 1920 – 2020
Skud jou vere reg! Van toeka tot nou! Ons skop ons Eeufees vieringe af met ‘n groot Eeufees Basaar op 2 Mei 2020 om 8h00 op die Môreson terrein.
Kom vier saam fees!
Onthou ook die volgende datums:
- 17 Julie 2020 – Kerrie & Sjerrie
- 29 Augustus 2020 – Gala Aand
Baie dankie dat jy deel is van ons geskiedenis, van ons HEDE en van ons TOEKOMS.