
"Rising Stars" Talent Vertoning
Graag wil ons net baie dankie sê vir elkeen se belangstelling, betrokkenheid en teenwoordigheid by ons kinders se “RISING STARS” talentvertoning. Dit was ‘n reuse sukses en sonder u belangstelling en teenwoordigheid sou dit nie moontlik wees nie.
Baie dankie ook aan die Bestuur van die “Arts Theatre” wat hul lokaal vir ons beskikbaar gestel het vir hierdie geleentheid. Ons waardeer dit opreg.