Môreson Mile 2024
Be part of the Môreson Mile, a 1,6km open water swim event with the purpose of raising funds for the upgrade of facilities at the Môreson ACVV Child & Youth Care Centre.
Be part of the Môreson Mile, a 1,6km open water swim event with the purpose of raising funds for the upgrade of facilities at the Môreson ACVV Child & Youth Care Centre.
1 Mile Open Water Swim - Pine Lake Marina - 8 April 2023 00Days00Hours00Minutes00Seconds This is your invitation to be part of the Môreson Mile, a 1,6km open water swim…
Eeufees Vieringe Môreson Kinder- & Jeugsorgsentrum word 100 jaar oud! 1920 - 2020Skud jou vere reg! Van toeka tot nou! Ons skop ons Eeufees vieringe af met 'n groot Eeufees…
Basaar 2018 Baie, baie dankie vir elkeen wat deel was van hierdie WONDERLIKE GELEENTHEID!‘n Spesiale dank aan ieder en elk vir jul ondersteuning! Die bedrag gevorder met hierdie jaar se…
Hartklop Christus Fees Ons is baie opgewonde!Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum se sanggroep het die voorreg om op 6 Mei 2018 om 15h00 by die Hartklop Christus Fees te Bredasdorp…
"Rising Stars" Talent Vertoning Graag wil ons net baie dankie sê vir elkeen se belangstelling, betrokkenheid en teenwoordigheid by ons kinders se “RISING STARS” talentvertoning. Dit was ‘n reuse sukses…
Kerrie & Sjerrie Aand Die Kerrie en Sjerrie Aand (18 Augustus 2017) was ‘n reuse sukses.Baie dankie aan al ons donateurs, sonder julle sou ons nie hierdie funksie jaarliks kan…
Môreson kinders besoek Carmel Die kinders van Môreson het onlangs CARMEL COASTAL RETREAT besoek waartydens hulle tyd me die Bethel span deur gebring het.
Snoek Braai Ons snoek braai was ‘n groot sukses! Baie dankie aan die Vryburgers en van ons personeel vir hulle aandeel en harde werk. Ons waardeer dit opreg!
Georgie besoek Môreson GO GEORGE vier Donderdag, 8 Desember 2016, die busdiens se tweede verjaarsdag op dieselfde dag as die amptelike ingebruikneming van die nuwe George-vervoerkern (transport hub) in die…