Georgie besoek Môreson

GO GEORGE vier Donderdag, 8 Desember 2016, die busdiens se tweede verjaarsdag op dieselfde dag as die amptelike ingebruikneming van die nuwe George-vervoerkern (transport hub) in die middedorp. Uitvoerende burgemeester van George, raadsheer Melvin Naik, het die projekvennote in hierdie “uitdagende, maar uiters vervullende openbare vervoer-projek” gelukgewens. “Ek kan aan geen beter manier dink om […]