SNOEKBRAAI – 3 MAART 2017

Ons SNOEKBRAAI was ‘n groot sukses! Baie dankie aan die Vryburgers en van ons personeel vir hulle aandeel en harde werk. Ons waardeer dit opreg!  ‘n Paar foto’s van die geleentheid!